album cover
Wees
album cover
Wees adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Independent tarafından 21 Şubat 2025 tarihinde yayınlandıWees - Single
21 Şubat 2025
FirmaIndependent
BPM119
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Vat dit stadig daar's nog baie tyd
Sit aan die tv soek iets om te kyk
Sit net stil, ek bring vir jou 'n glasie wyn
Ooh
[Verse 2]
Ek sien jy bid al weer jou dae verby
Spaar 'n paar minute net vir my
Sal jy net nog 'n rukkie by my bly?
[Verse 3]
Ek weet dit voel dalk alles moeilik nou
Probeer om 'n ruk langer vas te hou
[PreChorus]
Want ons sal nog daar kom
Op ons eie tyd
Kyk mooi om jou rond
Voor dit als verdwyn
Met jou voete op die grond
Asem uit
En leef
Ons vat die langpad om
Die wêreld wyd
Totdat die stilte ons
Kan bereik
Net vir 'n sekond
Kyk vir my
En leef
[Chorus]
Want niemand anders sal jou ooit kan wees
Ooh-ooh-ooh
Niemand anders sal jou ooit kan wees
Ooh-ooh-ooh
Niemand anders sal jou ooit kan
[Verse 4]
Kan jy glo daars nog 'n jaar verby?
Klim in die bakkie ons gaan lang pad ry
Net todat die stad weer agter ons verdwyn
[Verse 5]
Alles eindig heeltemal te gou
So vat dit stadig, lewe is mos nou
[Verse 6]
En ons sal nog daar kom
Ons eie tyd
Kyk mooi om jou rond
Voor dit als verdwyn
Met jou voete op die grond
Asem uit
En leef
[Verse 7]
Ons vat die langpad om
Die wêreld wyd
Totdat die stilte ons
Kan bereik
Net vir 'n sekond
Kyk vir my
En leef
[Bridge]
En wees
Ooh
Wees
Ooh
[PreChorus]
Ons sal nog daar kom
Op ons eie tyd
Kyk mooi om jou rond
Voor dit als verdwyn
Met jou voete op die grond
Asem uit
En leef
[Chorus]
Want niemand anders sal jou ooit kan wees
Ooh-ooh-ooh
Niemand anders sal jou ooit kan wees
Ooh-ooh-ooh
Niemand anders sal jou ooit kan
Written by: Jacques Geldenhuys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...