album cover
Hoeka
557
Afrikaans
Hoeka adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak David Gresham Records, under exclusive license from Ruan Tennant tarafından 29 Ağustos 2025 tarihinde yayınlandıHoeka - Single
album cover
Çıkış Tarihi29 Ağustos 2025
FirmaDavid Gresham Records, under exclusive license from Ruan Tennant
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM117

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Ruan Tennant
Ruan Tennant
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Şarkı sözleri

Hoeka
Hoeka Toeka Hoeka Toeka Hoeka Toeka…
Hoeka Toeka, ja-ja
Ek onthou daardie dae ,Jyt my vas gehou
Die reën het geval, maar ons het steeds geglo
Jou lag was soos donderslag, jou oë soos vuur
Ons het teen die wind gereis, al was die wêreld stug en suur.
Elke keer as ek jou sien, voel ek weer daar vlinders
Jou liefde trek my nader, Kom jou liefde my haal ?
Toe hoor ek Tannie Carika oor die radio sing
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou  lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Die pad was lank, het al gesukkel
Maar doom kan mens droom
Bly steeds in my gedagtes , maak nie saak hie ver ons  woon
Die jare vlieg verby , maar jou gesig bly spook by my
en ek vra myself die vraag “hou jy aan of gee jy op”
Elke keer as ek jou sien, voel ek weer daar vlinders
Jou liefde trek my nader, Kom jou liefde my haal ?
Toe hoor ek Tannie Carika oor die radio sing
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
Jou  lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Jare gaan verby  maar liefde roes nooit
As die son op aan die nag klou dan verlang ek nog na jou
En dan ek voel hoe jou liefde in my aare brand
Ek wag ek net dat liefde my weer kom haal
 
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
Jou  lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...