album cover
Reg
965
Afrikaans
Reg adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Select Musiek tarafından 15 Ağustos 2025 tarihinde yayınlandıReg - Single
album cover
Çıkış Tarihi15 Ağustos 2025
FirmaSelect Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM127

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ek het opgegee op liefde
Toe stap jy in my lewe in
Ek is geneig tot die verkeerde keuses
Ek maak almal anders sin behalwe myne
[PreChorus]
Voor ek my oë uitvee sit ek in 'n plek
En dis te laat om om te draai
Woah
Jy het my gewys hoe dit is om te bly
Wanneer almal waai
[Chorus]
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Dit was nie jou fight nie, maar jy’t aanhou veg
Die stukkies wat hier lê het jy opgetel
Elke stukkie van my hart reggestel
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Die seer wat nie joune was nie vat jy weg
Jy het my opgetel toe jy my kon los
Maar wat jy nie gebreek het nie
Dit maak jy reg
Dit maak jy reg
[Verse 2]
Ek het ingegee tot oorgee
Aanvaar ek verloor net elke keer
Ek moes verloor om te weet wat ek wen
Om te wen is om jou te ken
[PreChorus]
Toe ek my oë uitvee sit ek in 'n plek
En dis nie nodig om om te draai
Woah
Jy het my gewys hoe dit is om te bly
Wanneer almal waai
[Chorus]
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Dit was nie jou fight nie, maar jy’t aanhou veg
Die stukkies wat hier lê het jy opgetel
Elke stukkie van my hart reggestel
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Die seer wat nie joune was nie vat jy weg
Jy het my opgetel toe jy my kon los
Maar wat jy nie gebreek het nie
Dit maak jy reg
Dit maak jy reg
Dit maak jy reg
[Bridge]
Al was ek in stukkies gewees
Kon jy die volle prentjie lees
Jy het my stukkies opgetel
En my laat tel
[Chorus]
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Dit was nie jou fight nie, maar jy’t aanhou veg
Die stukkies wat hier lê het jy opgetel
Elke stukkie van my hart reggestel
Wat jy nie gebreek het nie, dit maak jy reg
Die seer wat nie joune was nie vat jy weg
Jy het my opgetel toe jy my kon los
Maar wat jy nie gebreek het nie
Dit maak jy reg
Jy maak my reg
Written by: Ariana Venus, Emil Paul, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...