album cover
Warrelwind
album cover
Warrelwind adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vyfrand Music tarafından 29 Ağustos 2025 tarihinde yayınlandıWarrelwind - Single
29 Ağustos 2025
FirmaVyfrand Music
BPM148
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ek staan alleen
Met my hart hier in my hande
Voel jy die reën?
Wat gebeur het was 'n skande
Ek was lief vir jou
Ek wou jou hou
Maar jou woorde was te min
Jy belowe my
Jy sou my kry
Maar alles maak nou sin
[Verse 2]
Ons was goed
Ons was jonk
Ons was laf
Ongesond
Nie geweet wat gaan gebeur nie
Ons was blind
Saamgebind
Deur die warrelwind
Nie gedink aan al die seer nie
[Chorus]
Jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En as ek kon sou ek dit keer, keer op keer op keer
Hoe het ek vir jou geval?
Ek moes van beter weet
Want jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
En weer en weer
[Verse 3]
Ek wag alleen
In die donkerte van die nag
Gedink dis 'n seën
Die storie van wie ons was
En ek wou dit glo
Maar dit was nie so
Gedink jy is die een
Jou beloftes breek
My als gegee
Maar jy het jou van my vervreem
[Chorus]
Jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En as ek kon sou ek dit keer, keer op keer op keer
Hoe het ek vir jou geval?
Ek moes van beter weet
Want jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
En weer
[Bridge]
Want nog 'n keer was die laaste keer
Weer en weer als probeer
[Chorus]
Jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En as ek kon sou ek dit keer, keer op keer op keer
Hoe het ek vir jou geval?
Ek moes van beter weet
Want jy was die warrelwind in die stormweer en weer
En weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
Weer en weer
En weer
En weer
Written by: Wilmari Senekal
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...