album cover
Blou Diamant
372
Afrikaans
Blou Diamant adlı parça albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 1 Temmuz 2023 tarihinde yayınlandıBlou Diamant - Single
album cover
Çıkış Tarihi1 Temmuz 2023
FirmaVonk Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM100

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Armand Steenkamp
Armand Steenkamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Steenkamp
Armand Steenkamp
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Producer
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Was jy ooit al daar in die boesmanland as 'n vliegtuig op 'n grondpad land ehey?
En Nicolaas sit voor met sigaret in die hand maar in die ander hand lê 'n blou diamant ehey
En die plan met die blou diamant om te begrawe in die Boesmanlandsand ehey
My sigaret het geval en my diamant ook en nou sal ek wragtag toppers moet rook hey hey, hey hey
[Chorus]
En waar waar, het iemand die diamant gewaar
Lê hy iewers in die woestyn want hy kan mos nie net verdwyn
Maar die mense daar wat weet sê hy is in die rooisand
Van Koffiemeul se duin versteek
[Verse 2]
En die diamant kom van Alexanderbaai maar iemand daar het vir Nicolaas veraai ehey
En die vliegtuig is gehuur in Bitterfontein maar die pilot van die plane is 'n bietjie vol wyn ehey
En die manne wou in die grootpad land maar net toe bars die buiteband ehey
My sigaret het geval en my diamant ook en nou sal ek wragtag toppers moet rook hey hey, hey hey
[Chorus]
En waar waar, het iemand die diamant gewaar
Lê hy iewers in die woestyn want hy kan mos nie net verdwyn
Maar die mense daar wat weet sê hy is in die rooisand
Van Koffiemeul se duin versteek
[Verse 3]
En die manne moet toe 'n noodlanding maak en Nicolaas weet dis 'n ernstige saak ehey
En die beste plek lyk na Koffiemeul se duin want daar is al die groot klippe klein ehey
En die vliegtuig val en die stof gaan lê, is toe laat ou Nicholaas sê ehey
[Chorus]
En waar waar, het iemand my diamant gewaar
Lê hy iewers in die woestyn want hy kan mos nie net verdwyn
Maar die mense daar wat weet sê hy is in die rooisand
Van Koffiemeul se duin versteek
[Chorus]
En waar waar, het iemand die diamant gewaar
Lê hy iewers in die woestyn want hy kan mos nie net verdwyn
Maar die mense daar wat weet sê hy is in die rooisand
In die rooisand van Koffiemeul se duin versteek
Written by: Armand Steenkamp
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...