album cover
Engele
314
Afrikaans
Engele adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak RAAF Musiek tarafından 13 Eylül 2024 tarihinde yayınlandıEngele - Single
album cover
Çıkış Tarihi13 Eylül 2024
FirmaRAAF Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM71

Krediler

PERFORMING ARTISTS
RAAF
RAAF
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lourens Johannes Rabé
Lourens Johannes Rabé
Songwriter
Esté Rabé
Esté Rabé
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ben Ludik
Ben Ludik
Producer
Lourens Johannes Rabé
Lourens Johannes Rabé
Producer
Esté Rabé
Esté Rabé
Producer

Şarkı sözleri

Die tyd is te kort vir my om te sê wat ek sien in jou
Daai kyk in jou oë van ons eerste gesprek, jy spook by my
Hoe hoop ek dat jy eendag ook hier sal sit en skryf oor my
Ek voel dalk vêr van jou hart, maar ek's naby jou siel
Ek sal jou altyd kom kry
Ek wil vir ewig daar bly
Deur al my swakheid sal jy altyd iets sien om lief te hê
Ek sal dit vind, keer op keer weer jou hart kom vind
Engele
Ons dans met engele
As tyd kon vertel sou hy sê ek's nie meer wie ek was nie
Daars lig waar jy wag, die waarheid kom soek my altyd
Die nag is getuie van stories wat ek net kon droom
Ek sal probeer om te veg tot ek weet dis die einde
Ek sal jou altyd kom kry
Ek wil vir ewig daar bly
Deur al my swakheid sal jy altyd iets sien om lief te hê
Ek sal dit vind, keer op keer weer jou hart kom vind
Engele
Ons dans met engele
Engele (engele)
Engele (engele)
Jy moet weet ek sal jou altyd kom kry (Ek sal jou altyd kom kry)
Ek wil vir ewig daar bly (Ek wil vir ewig daar bly)
Deur al my swakheid sal jy altyd iets sien om lief te hê
Ek sal dit vind, keer op keer weer jou hart kom vind
Engele
Ons dans met engele
Engele (Ons dans met engele)
Engele (Ons dans met engele)
Ons dans met engele
Written by: Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...