album cover
VERGEWE
album cover
VERGEWE adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Stam Records tarafından 16 Ekim 2025 tarihinde yayınlandıVERGEWE - Single
16 Ekim 2025
FirmaStam Records
DilEnglish
BPM109
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

Maak toe die deure
Ek's bang om te vergewe
Jy weet ek sou
Jy weet ek sou
My wonde kort steke
Die aande kort weke
Om vas te klou
Om vas te klou
Ek wil jou vashou
Ek wil jou vashou
Ek wil jou vashou
Ek teken lyne in die sand
Tot my vingers begin brand
Ek soek jou skaduwee
Ek soek jou skaduwee
My foute pik my soos n slang
Hang aan ek dink ek's bang
Hang aan ek dink ek's bang
Want die gif in die appel maak my lam
Maak toe die deure
Ek's bang om te vergewe
Jy weet ek sou
Jy weet ek sou
My wonde kort steke
Die aande kort weke
Om vas te klou
Om vas te klou
Ek wil jou vashou
Ek wil jou vashou
Daar's golwe wat oor my kop breek
Ek hou my asem op
My masker wasem op voor dit breek
Ek sink af tot ek onder kom
Nou's ek weer alleen
Nou's ek weer al een wat moet skop
Ek swem alweer in my kop
Ek swem alweer in my kop
Maak toe die deure
Ek's bang om te vergewe
Jy weet ek sou
Jy weet ek sou
My wonde kort steke
Die aande kort weke
Om vas te klou
Om vas te klou
Ek wil jou vashou
Ek's bang om te vergewe
Jy weet ek sou
Jy weet ek sou
My wonde kort steke
Die aande kort weke
Om vas te klou
Om vas te klou
Ek wil jou vashou
Written by: Johan Viljoen, Zander Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...