album cover
Calvin Groot
215
Alternative
Calvin Groot adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Independant tarafından 10 Ekim 2025 tarihinde yayınlandıNa Twaalf
album cover
AlbümNa Twaalf
Çıkış Tarihi10 Ekim 2025
FirmaIndependant
DilFelemenkçe
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Frank Freeman
Frank Freeman
Guitar
Dillon Myburgh
Dillon Myburgh
Drums
Mika Burger
Mika Burger
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Franco Schutte du Toit
Franco Schutte du Toit
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Josh Berry
Josh Berry
Producer, Mixing Engineer
Mike Zietsman
Mike Zietsman
Mastering Engineer

Şarkı sözleri

Hy dra Calvin Klein
Ek's meer Calvin Groot
Hy like van Stoic quotes
En ek like rollies rook
Hy sport 'n salm kleur trui by 'n exhibition
Ek like donker dive bars met 'n V-Slot section uh
Sy's 'n born princess
maar sy smaak brandy specials
Sy lyk soos Margot Robbie
Ek's meer Robbie Wessels en
Die Here weet is ons is so ver van mekaar
Maar toe sy dans op die Leeu Loop toe's die gala aan
Oooooh aaaaaah
Ja ons like die selfde bokkie
En ek gaan nie vir jou jokkie
Sy's beter af met hom
Maar die liefde is mos dom
Hy's fokken tool anyway
So wys is die brein
So dom is die vlees
Vanaand wil ek jou skoothond wees
Hoe rooier die vlam, hoe mooier die vuur
Mens bly mens en mens bly dier
So wys is die brein
So dom is die vlees
Vanaand wil ek jou skoothond wees
Hoe rooier die vlam, hoe mooier die vuur
Mens bly mens en mens bly dier
Written by: Franco Schutte du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...