album cover
Sonskyn
album cover
Sonskyn adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Next Music tarafından 23 Ocak 2026 tarihinde yayınlandıSonskyn - Single
23 Ocak 2026
FirmaNext Music
BPM141
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
As die lewe 'n lied was
Het ek hom gesing
As die lewe 'n boom was
Het ek hom geklim
As die lewe 'n bike was
Het ek hom gery tot daar waar jy bly
[Verse 2]
As die lewe 'n dam was
Het ek hom geswem
As die lewe 'n fight was
Het ek hom gewen
As die lewe 'n pad was
Het ek hom gery tot daar by jou huis
[Chorus]
Want jy is die sonskyn
Die lewe se vreugde
Jy is so ampertjies 'n hemelse wese
Jy is die toonbeeld
'n Lewende voorbeeld
Van die Here se liefde hier binne in my
Want jy is die sonskyn
Die lewe se vreugde
Jy is so ampertjies 'n hemelse wese
Jy is die toonbeeld
'n Lewende voorbeeld
Van die Here se liefde hier binne in my
[Verse 3]
As die lewe 'n tou was
Het ek hom geknoop
As die lewe te koop was
Het ek hom gekoop
As die lewe 'n bus was
Het ek hom gemis om by jou te bly
[Verse 4]
As die lewe 'n saad was
Het ek hom gesaai
As die lewe 'n steak was
Het ek hom gebraai
As die lewe 'n bakkie was
Het ek hom gelaai om by jou te draai
[Chorus]
Want jy is die sonskyn
Die lewe se vreugde
Jy is so ampertjies 'n hemelse wese
Jy is die toonbeeld
'n Lewende voorbeeld
Van die Here se liefde hier binne in my
Want jy is die sonskyn
Die lewe se vreugde
Jy is so ampertjies 'n hemelse wese
Jy is die toonbeeld
'n Lewende voorbeeld
Van die Here se liefde hier binne in my
[Bridge]
As die lewe net jy was
En jy als wat jy is was
Kan ek als wat ek is wees
En ons sommer net ons wees
Want jy is my sonskyn
'n Hemelse wese
Van die Here se liefde hier binne in my
[Chorus]
Want jy is die sonskyn
Die lewe se vreugde
Jy is so ampertjies 'n hemelse wese
Jy is die toonbeeld
'n Lewende voorbeeld
Van die Here se liefde hier binne in my
Van die Here se liefde hier binne in my
Van die Here se liefde tussen jou en my
Written by: Leon Ferreira
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...