album cover
Vanaand
9.257
Afrikaans
Vanaand adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Die Beste Record Company In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer tarafından 5 Aralık 2025 tarihinde yayınlandıVanaand - Single
album cover
En Popüler
Geçtiğimiz 7 Gün
00:20 - 00:25
Vanaand geçen hafta yaklaşık 20 saniye civarında en sık keşfedilen şarkı oldu
00:00
00:15
00:20
00:35
01:00
01:25
02:10
02:15
02:35
00:00
02:58

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Elke band het ‘n vasdans tune
Obviously moes ons ook een doen
Verstaan?
Jy kan ‘n catchy song ook hê
Jy moet net vanaand aan die einde sê
Ja, vanaand
[Verse 2]
So ons het die een geskryf
Gaan gryp vir Mamma om die lyf vanaand
Ja, ons gaan sokkie vanaand
[Chorus]
En ons sing
Hey, my bokkie
Kom ons gaan sokkie, vanaand
Ietsie, ietsie rokkie
Something, something stokkie, vanaand
Kyk daar dans ‘n trokkie
Die grotes gaan ook sokkie, vanaand
Wil net seker maak jy weet
Dat daai voetjies lekker sweet in die aand
[Verse 3]
Jy weet jou sokkie tune is great
As die man weier om vir die vrou te kyk
As hy dans
Jy weet jou sokkie song is kwaai
As hy sy hak oplig in die draai
As sy dans
[Verse 4]
En dan begin jy saam te sing
Terwyl jy die kak uit Mamma spin vanaand
Ja, ons gaan sokkie vanaand
[Chorus]
En ons sing
Hey, my bokkie
Kom ons gaan sokkie, vanaand
Ietsie, ietsie rokkie
Something, something stokkie, vanaand
Moenie vir my jokkie
Ek is glad nie dronk nie, vanaand
Moenie my uitlok nie
Klim terug in jou hokkie, vanaand
[Verse 5]
Key change
[Chorus]
Hey, my bokkie
Kom ons gaan sokkie, vanaand
Ietsie, ietsie rokkie
Something, something stokkie, vanaand
Moenie vir my jokkie
Ek is glad nie dronk nie, vanaand
Moenie my uitlok nie
Klim terug in jou hokkie
Vanaand
Vanaand
Vanaand
Written by: JD De Beer, Ryno Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...