album cover
Die Ander Ou
461
Afrikaans
Die Ander Ou adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 1 Ağustos 2016 tarihinde yayınlandıToe Roep Jy My
album cover
Çıkış Tarihi1 Ağustos 2016
FirmaVonk Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM80

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Co-Producer
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ek voel dit in die oggend son
Daar waar jy staan soos 'n sonneblom
En die wind jou hare waai
En jy jou kop na my toe draai
En later as die reën so val
Vat jou weg hier langs my ja jy maak my mal
En die druppels reën hier neer
Ja dis koud hier in die reën
[PreChorus]
Oh, Romeo waar is jy?
Want Juliette is hier by my
[Chorus]
Ek het haar by jou kom steel
Jy het geslaap en nou is sy myne
Shakespeare het my self laat weet
Toe skryf ek gou 'n lovesong en ek sing dit voor haar deur
Daar is net een ding wat ek hieruit kan leer
As die liefde praat dan moet jy vinning reageer
Oh, Romeo, ek is die ander ou
[Verse 2]
Ek het gesien toe jy vir my gekyk het
Daar by Zoid se show toe jy my so bekryp het
Jy't geweet wat jy wil hê
Toe verdwyn jy voordat ek kon ja sê
Vir jare lank hoor ek jou stem
Ek het vir jou gaan soek daar in Bethlehem
Daar tussen die mielie landerye
Het ek jou gekry en nou is jy myne
[PreChorus]
Oh, Romeo waar is jy?
Want Juliette is hier by my
[Chorus]
Ek het haar by jou kom steel
Jy het geslaap en nou is sy myne
Shakespeare het my self laat weet
Toe skryf ek gou 'n lovesong en ek sing dit voor haar deur
Daar is net een ding wat jy hieruit kan leer
As die liefde praat dan moet jy vinning reageer
Oh, Romeo, ek is die ander ou
[PreChorus]
Oh, Romeo waar is jy?
Want Juliette is hier by my
[Chorus]
Ek het haar by jou kom steel
Jy het geslaap en nou is sy myne
Shakespeare het my self laat weet
Toe skryf ek gou 'n lovesong en ek sing dit voor haar deur
Daar is net een ding wat jy hieruit kan leer
As die liefde praat dan moet jy vinning reageer
Oh, Romeo, ek is die ander ou
Written by: Wouter van de Venter
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...