album cover
Amper
album cover
00:00
03:15
00:00
03:36
Geçtiğimiz 7 Gün
Amper geçen hafta yaklaşık 10 saniye civarında en sık keşfedilen şarkı oldu

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Hierdie dorp was stil
Net die skadu's in die maan
Ons dans met die stiltes
Die eensame gedagtes
[Verse 2]
Hierdie mure was blou
In my huis die "reminder" van jou
Ek kon net nie aangaan
Ek word die skadu's van die maan
[PreChorus]
Toe kom jy
En trap oor die lyne
En vat weg die pyne
[Chorus]
Hartklop vreemdeling
Jy's my gunsteling van almal
Het jy geweet jy is die rede
Vir die vrede in my lewe?
Dis net jy wat die pyn gesond kon maak
Maar jy was amper, amper te laat
Jy was amper, amper te laat
[Verse 3]
Hierdie dorp was leeg
Net die skadu's soos ek aanbeweeg
In die stiltes
Ek vergewe my gedagtes
[Verse 4]
Hierdie mure was blou
In my huis die "reminder" van jou
Ek kon net nie aangaan
Ek word die skadu's van die maan
[PreChorus]
Toe kom jy
En trap oor die lyne
En vat weg die pyne
[Chorus]
Hartklop vreemdeling
Jy's my gunsteling van almal
Het jy geweet jy is die rede
Vir die vrede in my lewe?
Dis net jy wat die pyn gesond kon maak
Maar jy was amper, amper te laat
Jy was amper, amper te laat
Jy was amper, amper te laat
Jy was amper, amper te laat
Jy was amper, amper te laat
[Outro]
Hierdie dorp was stil
Net die skadu's in die maan
Ons dans met die stiltes
Die eensame gedagtes
Written by: Dirk Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...