album cover
Kouevuur
819
Pop
Kouevuur adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak SIM DD/Sting Music tarafından 1 Ocak 2001 tarihinde yayınlandıOp Aanvraag... (Deluxe)
album cover
Çıkış Tarihi1 Ocak 2001
FirmaSIM DD/Sting Music
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM88

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Die kole, gloei soos vroeër aande
Maar die vuur brand in my kop
En 'n ysige wind skroei my hande
Vas teen die beker met dop
En die ryp is 'n vlam om my voete
Maar die koue brand in my bors
[Chorus]
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môre uur
Drink ek met 'n vuur in my kop
En ek voel die koue
Ja, ek voel die vuur
Dit vreet my stuk stuk op
[Verse 2]
Ja, daar is te veel met die wêreld gefoeter
Daar is te veel met die mense gemors
[Chorus]
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môre uur
Drink ek met 'n vuur in my kop
En ek voel die koue ja ek voel die vuur
Dit vreet my stuk stuk op
[Verse 3]
Ja, die laaste versie het Koos geskryf
Vir Jan Van Riebeeck en vir Bartholmeus Dias en vir Vasco da Gama
Ek dink vir Piet Retief en vir Andries Pretorius
Vir Dingaan en vir Chaka Zulu
Vir Bles Bridges, Worsie Visser
Vir Ge Korsten, vir Tolla van der Merwe
Vir almal wat hier was
En nou nie meer hier is nie
Al die helde
Na al die geploeter
Lê diep onder die aarde se kors
[Chorus]
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môre uur
Drink ek met 'n vuur in my kop
En ek voel die koue ja ek voel die vuur
Dit vreet my stuk stuk op
Dit vreet my stuk stuk op
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...