album cover
Beter Boodskap
album cover
Beter Boodskap adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Harthor Records tarafından 14 Haziran 2007 tarihinde yayınlandıVeiligheid Eerste
14 Haziran 2007
FirmaHarthor Records
DilEnglish
BPM179
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

Partykeer verkoop ek myself, doelbewus as ek gesels
Ek voel omgekrap oor jou ambisieuse geveg
Ek verwerp hierdie trots en dis juis wat my so vererg
Verkoop my hart op die swartmark
Want hierdie wereld is mos geldbewus
'n Bietjie
Aanvaring, openbaring raak deel van die verandering
Kontroversiele rasse harmoniseer met mekaar
Voor hierdie begeertes ons verlei
Maak iets reg en jy sal terugkry
Want hy se ons is almal gereed vir iets beter
Gereed vir iets beter, iets beter
En hy se vee af daai trane poplap
Staan nader en word deel van hierdie boodskap
Want hy staan op en renoveer sy lewe
Renoveer sy lewe, sy lewe
Wat van jou kompleks
Jou sensitiewe gevoelryke... persoonlikheid
Al was jou afgelope rukkie makliker en sonder moelikheid
Sou jy nogsteeds 'n rede gesoek het
Om jouself staties in 'n koma in te suip
'n Bietjie
Aanvaring, openbaring raak deel van die verandering
Kontroversiele rasse harmoniseer met mekaar
Voor hierdie begeertes ons verlei
Maak iets reg en jy sal terugkry
Want hy se ons is almal gereed vir iets beter
Gereed vir iets beter, iets beter
En hy se vee af daai trane poplap
Staan nader en word deel van hierdie boodskap
Want hy staan op en renoveer sy lewe
Renoveer sy lewe, sy lewe
Hy staan op en renoveer sy lewe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...