album cover
Eyeshadow
album cover
Eyeshadow adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Rhythm Records tarafından 1 Ocak 2004 tarihinde yayınlandıRoekeloos - EP
Released1 Ocak 2004
FirmaRhythm Records
DilEnglish
BPM148
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Chorus]
Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
[Verse 1]
Sy's 'n leopardskin tiger
Sy vra my vir 'n lighter
Sy wikkel haar wimpers
Sy's 'n rock 'n roll spider
Haar stewels is die styfste
Sy verjaar about die vyfde
Sy's permanente lente
Sy's die straight and narrow byster
[Chorus]
Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
[Verse 2]
Sy's 'n halleluja whitewash
Sy's so kommin soos 'n royal flush
Haar tjappies is nommerpas
Sy's 'n panelvan double clutch
[Chorus]
Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
[Verse 3]
Sy's 'n tranetrekker junkie
Daar's trane in haar drankie
Sy's 'n bruistablet vir slankie
En sy smaak sy outjie's funky
[Chorus]
Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...