album cover
Kettings
156
Pop
Kettings adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Merchant Music tarafından 7 Şubat 2011 tarihinde yayınlandıDink, Leef, Klink
album cover
Çıkış Tarihi7 Şubat 2011
FirmaMerchant Music
DilEnglish
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM134

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Anders
Anders
Performer
COMPOSITION & LYRICS
W & L Delport
W & L Delport
Songwriter

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ons is vasgevag in 'n wêreld sonder hoop
Soveel siele reeds verkoop, ander leefstyl wat verval
Ons is uitverkoop aan die wete dat Hy weer
Op die wolke sal terugkeer vir 'n bruid met geen tekort
[PreChorus]
Sonder skuldgevoel kan ek nou leef
[Chorus]
Ek is vry van al die kettings wat my vashou teen my wil
Die Seun kom neer en gee Homself vir my
Sonder pyn en sonder skeiding kan ek lewe na Sy wil
Sy wonder bewys van my heerskappy
[Verse 2]
Ons is losgekoop van 'n oordeel wat dood spreek
Alle reëls vir ons gebreek dat ons saam met Hom kan heers
Ons is vas oortuig dat die God waaroor ons sing
Ons beloning nog sal bring meer as tydelike plesier
[PreChorus]
Sonder skuldgevoel kan ek nou leef
[Chorus]
Ek is vry van al die kettings wat my vashou teen my wil
Die Seun kom neer en gee Homself vir my
Sonder pyn en sonder skeiding kan ek lewe na Sy wil
Sy wonder bewys van my heerskappy
[Verse 3]
Voor jy kon kies
Het Hy jou klaar uitverkies
[Bridge]
Ons is vas oortuig dat die God waaroor ons sing
Ons beloning nog sal bring meer as tydelike plesier
Ek is vry
[Chorus]
Ek is vry van al die kettings wat my vashou teen my wil
Die Seun kom neer en gee Homself vir my
Sonder pyn en sonder skeiding kan ek lewe na Sy wil
Sy wonder bewys van my heerskappy
Written by: W & L Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...