album cover
Klou
album cover
Klou adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak partytjiedier tarafından 21 Mart 2025 tarihinde yayınlandıKlou - Single
21 Mart 2025
Firmapartytjiedier
BPM109
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Dis witching hour
En my vingers begin jeuk
Hmm, dais pers en blou in haar nek
En bloedrooi in haar gesig
My keel is droog
En ek sukkel om te sluk
Wie gaan die bure waarsku
Oor die opeenvolgende ruk?
[Chorus]
Want ek sweef met die reuk
Van tabak wat aan my vingers klou
En dis weird, amper profeties
Als kom terug na jou
Dis beter, ek weet dit
Wanneer ek onthou
Dat jy sou as jy wou
Want jy sou as jy wou
Jy sou as jy wou
[Verse 2]
Dis wat jy kry
Van krap in die argief, huh?
Dit maak jou lus
Vir 'n bekende tipe liefde
Ons ken mekaar
Skip die small talk, asseblief
En as die mense vra of ons nog praat
Dan sal ons albei lieg
[Chorus]
Want ek sweef met die reuk
Van tabak wat aan my vingers klou
En dis weird, amper profeties
Als kom terug na jou
Dis beter, ek weet dit
Wanneer ek onthou
Dat jy sou as jy wou
Want jy sou as jy wou
Jy sou as jy wou
[Bridge]
En ek is net 'n spikkel
In die univers
Hare trek en tande kners
Jy's 'n bosbrand, ek's 'n kers
Ek is net 'n spikkel
In die univers
Hare trek en tande kners
Jy's 'n bosbrand, ek's 'n kers
[Chorus]
Maar ek sweef met die reuk
Van tabak wat aan my vingers klou
En dis weird, amper profeties
Als kom terug na jou
Dis beter, ek weet dit
Wanneer ek onthou
Dat jy sou as jy wou
Want jy sou as jy wou
Jy sou as jy wou
Written by: Janke Mostert
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...