album cover
Stadig
388
Afrikaans
Stadig adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 3 Temmuz 2026 tarihinde yayınlandıStadig - Single
album cover
Çıkış Tarihi3 Temmuz 2026
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Vocals
GSTRiNG
GSTRiNG
Vocals
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Songwriter, Composer
Storm Durr-Behrens
Storm Durr-Behrens
Composer
Cornelis Janse Uys van Dyk
Cornelis Janse Uys van Dyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer, Mastering Engineer

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Bly tussen die lyne
En dit voel vir my
Die pad kry net nie einde
Dis okay
Want ek het
Jou hier langsaan my
En jy hou vas aan my hand
Vier wiele op die pad
Maar ons het nêrens om te gaan
So ek sê
[Chorus]
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
[Verse 2]
Ken jy hierdie paaie?
Want ek ry net en dit voel ons mis afdraaie
Maar dis deel van die plan
Want ek gaan net waar ek gaan
As ek weet sy kom saam
So kom ons ry 'n draai
Ry so vêr soos ons kan
[Chorus]
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
[Verse 3]
Kyk hier
Lank gesoek en ek het jou gekry
Ek ken 'n plek waar ons kan gaan as jy saam wil ry
As die mense begin raas en begin baklei
Dink ek en jy moet verdwyn
Dalk 'n draai gaan ry
Maar nog 'n keer
Heen en weer
Op en af
Dik en dun
Alles deur
Sê my net
Sê my wanneer en ek's voor die deur
Met die tasse op die bak
Wiele op die teer
Cheers
[Bridge]
Dis 'n lang pad skat
Sal jy saam my ry?
Sy vat elke liewe draai
Vat dit saam met my
Oh, dis 'n lang pad skat
Ons is amper daar
Ek vat elke liewe draai
Vat dit saam met haar
Dis 'n lang pad skat
Sal jy saam my ry?
Sy vat elke liewe draai
Vat dit saam met my
Oh, dis 'n lang pad skat
Ons is amper daar
Ek vat elke liewe draai
Vat dit saam met haar
Oh-oh-oh
[Chorus]
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
Sit terug
My skat
Kom ons vat die om pad
Huistoe, ons vat dit stadig
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Storm Durr-Behrens, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...