album cover
Morfien
album cover
Morfien adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak KiefBeats tarafından 16 Temmuz 2026 tarihinde yayınlandıMorfien
AlbümMorfien
16 Temmuz 2026
FirmaKiefBeats
BPM132
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[verse 1]
I can't explain this rush,
Your love hits me like morfien,
Your eyes they tell enough
I keep you close to me
Sy kyk net vir my
Baby you just made my day
Jy lees my naam soos ń geheim in die nag
Ek voel jou stilte tussen elke hartslag
[pre-chorus]
Ek voel die pyn in my verdwyn
Wanneer jy hier bly
Jou hand raak aan my..
Jy is soos morfien vir my
Morfien
(Mor- Mor - Morfien)
[chorus]
Baby jy's my morfien
My kalmte vir pyn
As jy naby is voel alles weer fyn (fyn fyn fyn)
Ek raak verslaaf aan jou energie
Liefde soos morfien is my terapie
Jy is my morfien (morfien)
My nag se medisyne
Jy maak my wonde weer
Heel van binne (Binne)
Die lewe kan breek dis net ek en jy
Ek soek meer van daai morfien vir my
[verse 2]
Ek is seer, gebreek
(ń gemors hier binne my)
Vergeetagtig , ek weet
(Ek soek die morfien net vir my)
Liefde alleenlik,
Jy's die een waarvoor ek lewe,
My groenoog brunet
My hart is vasgeset (Vasgeset)
[pre-chorus]
Ek voel die pyn in my verdwyn
Wanneer jy hier bly
Jou hand raak aan my..
Jy is soos morfien vir my
Morfien [glitch & echo]
(Mor- Mor - Morfien)
[chorus]
Baby jy's my morfien
My kalmte vir pyn
As jy naby is voel alles weer fyn (fyn fyn fyn)
Ek raak verslaaf aan jou energie
Liefde soos morfien is my terapie
Jy is my morfien (morfien)
My nag se medisyne
Jy maak my wonde weer
Heel van binne (Binne)
Die lewe kan breek dis net ek en jy
Ek soek meer van daai morfien vir my
[bridge]
My morfien (kalmte vir pyn)
Een kyk van jou en alles is weer fyn
Living the life I love (with you)
Gee net ʼn bietjie van jou morfien
[chorus]
Baby jy's my morfien
My kalmte vir pyn
As jy naby is voel alles weer fyn (fyn fyn fyn)
Ek raak verslaaf aan jou energie
Liefde soos morfien is my terapie
Jy is my morfien (morfien)
My nag se medisyne
Jy maak my wonde weer
Heel van binne (Binne)
Die lewe kan breek dis net ek en jy
Ek soek meer van daai morfien vir my
Baby jy's my morfien
My hartklop vir die pyn
Written by: KiefBeats Music
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...