album cover
Heupe
album cover
00:00
00:05
00:15
00:20
00:40
01:05
01:25
01:35
01:45
02:00
02:05
00:00
02:16
Geçtiğimiz 7 Gün
Heupe geçen hafta yaklaşık 20 saniye civarında en sık keşfedilen şarkı oldu

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Sy hou dit vir haarself
As sy om my is
Dit voel net soos 'n doodgewone aand
Dit eindig baie vinnig as dit maklik is
Sy hou van hoe ek sukkel om te praat
[PreChorus]
Daar's meer wat ek wil hoor
Dis moeilik om te glo
My kop sê vat 'n kans
Wat het ek om te verloor
Lees tussen die lyne
Die woorde gaan nie
By haar mond uit kom nie
[Chorus]
Maar
Haar heupe jok nie
Dit gee haar weg
Sy wil met iemand dans
En daai ou is ek
Sy lippe jok nie
Ek laat hom werk
En alles vanaand
Begin by haar
Heupe, heupe, oeh
Heupe, oeh
Heupe, ah, ah
Heupe, heupe, oeh
Heupe, oeh
Heupe, ah, ah
[Verse 2]
Die mense raak al minder
Maar die aand is jonk
Die vloer is bietjie stiller
So ek wag vir hom
Gewoonlik doen ek dinge
Bietjie andersom
Maar die reëls het verander
Toe jy nader kom
[PreChorus]
Daar's meer wat ek wil hoor
Maar minder wat ek glo
My kop sê laat dit gaan
Voor ek helemal verloor
Dans net oor die lyne
Die woorde gaan nie
By my mond uit kom nie
[Chorus]
Maar
Haar heupe jok nie
Dit gee haar weg
Sy wil met iemand dans
En daai ou is ek
Sy lippe jok nie
Ek laat hom werk
En alles vanaand
Begin by haar
Heupe, heupe, oeh
Heupe, oeh
Heupe, ah, ah
Heupe, heupe, oeh
Heupe, oeh
Heupe, ah, ah
[Bridge]
Oeh
Dit maak nie saak nie
Ons hoef nie te praat nie
Ons is nog nie klaar nie
Ons bly tot laaste hier
Sy lippe jok nie
Ek laat hom werk
En alles vanaand
Begin by haar
[Chorus]
Haar heupe jok nie
Dit gee haar weg
Sy wil met iemand dans
En daai ou is ek
Oeh
Dit maak nie saak nie
Ons hoef nie te praat nie
Ons is nog nie klaar nie
Ons bly tot laaste hier
Sy lippe jok nie
Ek laat hom werk
En alles vanaand
Begin by haar
Written by: Georic Lomas, Gerhard Maré, Marco van Deventer, Riaan Benadé, Ruve Erasmus

Loading...