album cover
Die Seewind Bring Heimwee
album cover
Die Seewind Bring Heimwee adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Gallo Record Company tarafından 17 Mayıs 2004 tarihinde yayınlandıOp Aanvraag
17 Mayıs 2004
FirmaGallo Record Company
BPM
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

Die see spoel oor die strande
Golwe kom en gaan met die gety
My hart is vol verlange
Die seewind bring heimweë na my
Aan jou, dink ek gedurig
So bly jou liefde vir my
Getrou, altyd en eweig
Die seewind bring heimweë na my.
Skemer aande, stil verlange
Dis my bede, kom weer na my
Aan jou - dink ek gedurig
Drome bring jou weer terug na my
My lewe - is vol verlange
Die seewind bring heimweë na my
Instrumentele tussenspel
Skemer aande stil verlange
Dis my bede kom weer na my
Aan jou - dink ek gedurig
Drome bring jou weer terug na my
My lewe - is vol verlange
Die seewind bring heimweë na my
Die seewind bring heimweë na my
Written by: Andre Viljoen, Hansie Roodt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...