Müzik Videosu
Müzik Videosu
Krediler
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Şarkı sözleri
Elektriese kind
Ek is brawer as wat jy dink
Ek het dan saam my broers geloop
Tot by die verste verste punt dit was baie naby aan jou
Oh, die winde kan my waai
Hel, ek sweer ek sal hier lê
Geen watertong sal my kan sluk nie
Geen wederkoms kan my ruk nie, nie as jy langs my sit nie
Sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
Jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oë klop
Ja, jy kan my lewendig skok
O, elektriese kind
Ja, vir jou is ek nie bang nie hierdie
Bibber hou nie lank nie
Dis net die hakkel in my long
Dit mag dalk lyk asof ek snik
Wel, ek verseker jou dis nie dit nie, dis nie dit nie
Sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
Jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oë klop
Ja, jy kan my lewendig skok
Jou kop op my bors
Is 'n dodelike bom
Jou kop op my bors
Is 'n dodelike bom
Jou kop op my bors
Is 'n dodelike bom
Jou kop op my bors
Is 'n dodelike bom
Written by: Albert Der Merwe, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Moskou Toit Johan Du, Wielligh Von Chris


