Şarkı sözleri

In n huisie in die vrystaat Don williams op die radio Ek onthou nog gipsy women En elvis met sy rock n roll So begin n kind se drome So begin n country hart In n huisie in die vrystaat Speel die son your cheating heart Maar my drome le in nashville En my hart is hier by jou
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Dylan Ray Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out