Şarkı sözleri

Met pleister en verband plak en fix ons al ons Wonde Met antibiotika maak ons alles reg Ons gooi dettol in die water En ontsmet dan al die kieme Vitamiene b kompleks sort ons uit oornag Maar hoe plak mens n pleister In die diepste koudste duister Hoe plak mens n pleister op n hart Is daar spesiale kruie Vir die siel se diepste snye Iets behalwe rooiwyn vir die pyn Want ek dink dit was so kwart voor elf Toe ek weer in my hart gaan delf En sien jy's nie meer daar nie Jy's vervang Ek is terug by die begin streep Op n plaasmeisie verlief Liewe jesus ek vra mooi Help my asseblief Daar is nog trane in my hande Nog skade in my lande Ek's verlief Ek weet ek is verlief Hartswater was vir niemand so soet nie Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom Groet nie Hartswater was vir niemand so soet nie Soos vir my op die grondpad om jou weer te Ontmoet nie Tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet Waatlemoene Droom ek saans van jou as die wind waai en dit Reen Dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte Soene En dan wonder ek waantoe is jy heen Dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my Fluister Kom ek plak n pleister op jou hart Ek is die spesiale kruie Vir jou siel se diepste snye Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn Maar dis lankal verby kwart voor elf Toe ek weer in my hart gaan delf Geluk le nie by jou nie maar by my Ek is terug by die begin streep Op n plaasmeisie verlief Liewe jesus ek vra mooi Help my asseblief Daar is nog trane in my hande Nog skade in my lande Ek's verlief Ek weet ek is
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out