album cover
Doodgewoon
3.446
Afrikaans
Doodgewoon adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Select Musiek tarafından 29 Ağustos 2014 tarihinde yayınlandı20 Goue Treffers
album cover
Çıkış Tarihi29 Ağustos 2014
FirmaSelect Musiek
DilFelemenkçe
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM151

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

'n Liedjie speel op die radio
Ek dans in die voorhuis saam met jou
Nog 'n week is weer verby en die naweek lê voor
As ek en jy soms bietjie dorp toe ry
Dan lag en praat ons die tyd verby
Ek hou van jou want jy's maar eintlik doodgewoon
Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang gee vir my 'n doodgewone man
Hou die wereld en al sy rykdom
En die mense wat net wil bo kom
As jy by my bly is ek teverede al dink die hele wereld jy's doodgewoon
Jy's stil en sterk en jy's hier by my
Die jare vlieg soos in 'n droom verby
Kinders gister klein vandag is hul klaar groot
Ek kyk na jou en sien jou ouer word
Die lewe is so bitter kort
Ek's lief vir jou want jy's steeds maar doodgewoon
Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang gee vir my 'n doodgewone man
Hou die wereld en al sy rykdom
En die mense wat net wil bo kom
As jy by my bly is ek teverede al dink die hele wereld jy's doodgewoon
As jy by my bly is ek teverede al dink die hele wereld jy's doodgewoon
Written by: A. Anderson, C. Carter, J. Els
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...