album cover
Bang
497
Pop
Bang adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Select Musiek tarafından 1 Ocak 2009 tarihinde yayınlandıGrootste Treffers
album cover
Çıkış Tarihi1 Ocak 2009
FirmaSelect Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM120

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Ddisselblom
Ddisselblom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johrné van Huyssteen
Johrné van Huyssteen
Lyrics

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Laat in die nanag op die plankvloer
Hoor ek die geritsel van jou bekruip
Na my kamer
En ek word bang
En jy kan nie slaap nie, jy beroep jou
Op 'n warm koppie melk
Om jou te sus tot in droomland
En ek word bang
[Verse 2]
Dan sluimer jy weg en los my alleen
Terwyl jy met jou drome veg
En ek word bang as jy so styf-styf
Teenaan my lê
'n Monster jaag jou
[Verse 3]
'n Monster jaag jou en jy huil in my nek
Ek troos jou soos 'n kleuter
Vryf jou hare, en sê dis net ek
Want jy is bang
Jy sê
[Verse 4]
Gister gaffel die dag met muf gemors
Vertel my van ons liefde en soog
My siel met die regte kos
Want ek is bang
[Verse 5]
Dan pleng ek my hart
Vertel van my vrese my vrae en my smart
En vroeg oggenddou
Lag ons liefde
Vir al ons bangeit
[Verse 6]
Dan pleng ek my hart
Vertel van my vrese my vrae en my smart
En vroeg oggenddou
Lag ons liefde vir al ons bangeit
Ja, ja
Vir al ons bangeit
Ja, ja
[Outro]
'n Monster jaag jou
Written by: Johrné van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...