album cover
Drome
album cover
Drome adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak David Gresham Records tarafından 15 Mayıs 2015 tarihinde yayınlandıDrome
AlbümDrome
15 Mayıs 2015
FirmaDavid Gresham Records
BPM
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

Het jy al ooit gewonder waar drome vandaan kom
Dis waar ek jou kry
Hoe kan ek wens jy kan my raak sien
Jy ken my net in my drome
Dis waar ek jou kry
Drome is wense wat jou hard maak as jy slaap
Oh-oh-oh, drome is wense wat jou hard maak as jy slaap
En al ken jy nie eers my naam nie
Of weet jy nie ek bestaan nie
Sal my drome elke aand net oor jou gaan
Het jy al ooit gewonder waar drome vandaan kom
Dis waar ek jou kry
Hoe wens ek alles kan waar wees
Maar die hier is jy weer in my drome
Dis al waar ek jou kry
Drome is wense wat jou hard maak as jy slaap
Oh-oh-oh, drome is wense wat jou hard maak as jy slaap
En al ken jy nie eers my naam nie
Of weet jy nie ek bestaan nie
Sal my drome elke aand net oor jou gaan
My hart se grootste wens is jy
In my drome sal ek jou kry
Tot in ewigheid sal my hart na jou hart smag
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh)

Written by: Andrew Mitchley, Carla Oberholzer, ZIGGY
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...