Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Abby
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Godfrey Conradie
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Is ja he, is ja he
Is ja he, a a a he
Is ja he, is ja he
Is ja he, a a a
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Chorus]
Is ja he, is ja he
Is ja he, a a a
[Verse 2]
Komman baby kom dans met my
Wat is 'n party sonder jou aan my sy
Eight till late, ons maak 'n date
Maak jou klaar ons meet mekaar daar
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Verse 3]
Is ja he, is ja he
Is ja he, a a a
[Verse 4]
Nou's dit baby nou't jy die beat
Voel jy die heat, dus 'n lekka beat
Is jy dan styf, maak los jou lyf
Vat die vloer nou gaan ons roer
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Verse 5]
Up down, up down, up and down up
Say side left, side right, side all around
Say turn around and sit, turn around and sit
Turn around, turn around, turn around and sit
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
[Chorus]
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie
Outjie met jou lekka boutjie kom dans met my
Dingetjie met jou lekka vingertjie ooo
Written by: Godfrey Conradie