Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Big Ben
Big Ben
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bennie Kotze
Bennie Kotze
Songwriter

Lyrics

Ek sal nie met charcoal braai nie
Sal nooit 'n Weber try nie
Gas word nie apply nie
My hart klop en ek word skoon stout
Vir kameeldoring Namib hout
Voel jy die hitte van die kole?
My tjoppies is verbode
'n PK teen die ore
As jy aan my vleisie vat
Dan gaan die sous dalk spat
Ek wil net braai, braai in die reën
Ek wil braai tot ek omval, al braai ek alleen
Wat van 'n skilpadjie, dis wors, maar nie slaai nie
Ek wil braai in die reën
Ek staan vas met my se braaitang
Braai skills wat die oog vang
Boerewors wat laag hang
Vleisbraai is my moedertaal
En ek braai sommer kaal
Ek braai sommer met my oë toe
Halfrou, gaar of moertoe
Net soos jy dit soek, broer
Karlien, jy sal nooit ooit kan kla
Want ek braai als net nja
Ek wil net braai, braai in die reën
Ek wil braai tot ek omval, al braai ek alleen
Wat 'n skilpadjie, dis wors maar nie slaai nie
Ek wil braai in die reën
Ek wil net braai, braai in die reën
Ek wil braai tot ek omval, al braai ek alleen
Kom proe my sosatie, braaibrood met tamatie
Ek wil braai in die reën
Braai in die reën
Ek wil net braai, braai in die reën
Ek wil braai tot ek omval, al braai ek alleen
Kom proe my sosatie, braaibrood met tamatie
Ek wil braai in die reën
Ek wil net braai, braai in die reën
Ek wil braai tot ek omval, al braai ek alleen
Braai is mos my maatjie, ons maak dit 'n party
Ek wil braai in die reën
Ek wil braai in die reën
Written by: Bennie Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...