Upcoming Concerts for Juan Boucher
Top Songs By Juan Boucher
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Composer
Lyrics
Ek lê net wakker en ek dink aan jou
Ek kon alweer nie my oë van jou af hou, jy maak my mal
En ek wil jou hê
Daar speel 'n song en jy gryp my belt
My oë rek groot en ek voel of ek smelt
Hoe gebeur dit met my?
My tong is ingesluk
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand
My hart soek nou die padda na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is def net ek en jy my engel aan die brand
Jou warm lippe voel as jy my soen
Ek't geweet jy gaan dit met my doen
Maak met my wat jy wil
Want ek is joune
Daar's niemand wat jou terug sal hou
Voel jou arms hoe dit om my vou
Maak met my wat jy wil
Ek gaan jou kry
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand
My hart soek nou die padda na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is def net ek en jy my engel aan die brand
Bring die water bring die sand
Bring die water bring die sand
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand
My hart soek nou die padda na jou toe
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand
My hart soek nou die padda na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is def net ek en jy my engel aan die brand
Vanaand is def net ek en jy my engel aan die brand
Vanaand is def net ek en jy my engel aan die brand
Written by: Juan Boucher