album cover

Vuur En Vlam

7,460Afrikaans2022
album cover
Vuur En Vlam was released on November 14, 2022 by Independent as a part of the album Vuur En Vlam - Single
ReleasedNovember 14, 2022
LabelIndependent
BPM125
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Het my intensies jou laat twyfel?
Die waarheid is dat ek jou mis, ohooo
Elke dag wil ek saam jou lag, jy
Ek wil my lewe vir jou neerlê
[Chorus]
Vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
Kom of gaan, jy's die een wie ek verlang
Ek sê dit weer en weer, ek het jou lief ek sweer, ek kan nie keer
Vuur en vlam
Jy is my vuur en vlam
[Verse 2]
Lê jou hart ook oor ons wakker?
En sit my asem in jou kop vas? (Ohooo)
Verstaan jy hoe ek oor jou voel?
Sal jy my elke dag jou hart gee?
[Chorus]
Vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
Kom of gaan, jy's die een wie ek verlang
Ek sê dit weer en weer, ek het jou lief ek sweer, ek kan nie keer
Vuur en vlam
Jy is my vuur en vlam
[Chorus]
Vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
Kom of gaan, jy's die een wie ek verlang
Ek sê dit weer en weer, ek het jou lief ek sweer, ek kan nie keer
Vuur en vlam
Jy is my vuur en vlam
[Bridge]
Vuur en vlam
Vuur en vlam
Jy maak my knieë lam
Jy maak my knieë lam
Vuur en vlam
Vuur en vlam
Jy is wie ek verlang
Jy is wie ek verlang
[Chorus]
Vuur en vlam, jy maak my, maak my knieë lam
Kom of gaan, jy's die een wie ek verlang
Ek sê dit weer en weer, ek het jou lief ek sweer, ek kan nie keer
Vuur en vlam
Jy is my vuur en vlam

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...