Lyrics

Sal die roete na jou hart vir my korter raak Dit bly 'n vreemde pad Waar sal, waar sal ek jou vind In 'n wereld wyd Na al hierdie tyd Maar ek, ek bly nog hoop kry Kan jy my kry op die lang pad In die groot Karoo Met die maan daar bo wat skyn Hou my naby en wys jou hart vir my Sal jy my met jou saam vat Op die vreemde strate van 'n nuwe stad En my naam roep En my hart joune maak Nou is die einde in sig Die reis is verby Ek het die roete na jou hart gekry In stilte roep ek jou naam Tot jy rigting vind En eendag langs my staan Jou woorde, jou woorde broei in my En die boodskap bly Al gaan die dae verby Sal dit, sal dit wel kan sin maak Kan jy my kry op die lang pad In die groot Karoo Met die maan daar bo wat skyn Hou my naby en wys jou hart vir my Sal jy my met jou saam vat Op die vreemde strate van 'n nuwe stad En my naam roep En my hart joune maak Nou is die einde in sig Die reis is verby Ek het die roete na jou hart gekry As die dae tot stof vergaan Uurglas leeg bly staan Kan jy my kry op die lang pad In die groot Karoo Met die maan daar bo wat skyn Hou my naby en wys jou hart vir my Sal jy my met jou saam vat Op die vreemde strate van 'n nuwe stad En my naam roep En my hart joune maak Nou is die einde in sig Die reis is verby Ek het die roete na jou hart gekry Ek het die roete na jou hart gekry
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Bezeuidenhoud Kobus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out