album cover

Uiteindelik

1,150Afrikaans2026
album cover
00:00
00:20
00:40
00:45
00:55
01:05
01:10
01:55
03:25
00:00
04:07
Past 7 Days
Uiteindelik was discovered most frequently in the first few seconds of the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

Ek het geleer om sonder iemand aan die slaap te raak
Om self te besluit, om net vir een mens kos te maak
Ek het gesê ek's fine, en meestal was dit waar
Maar wie vertel jy van jou dag as niemand vir jou vra?
Jy onthou die klein goed wat die ander gou vergeet
En as jy vra hoe dit met my gaan, wil jy regtig weet
I didn't know how much I'd missed being somebody's choice
Until you called to say you only wanted to hear my voice
Ek het al mooi goed gehoor wat niks beteken nie
So toe jy sê jy wil my sien, het ek dit half nie geglo
But you were there on Sunday, and the Sunday after that
Jy't plek vir my gemaak and I didn't have to ask
Uiteindelik, dis ek en jy
I thought this part would pass me by
Ek het al vrede met alleen gemaak
Nou lê jy hier en ek wil nie aan die slaap raak
Uiteindelik kan ek verstaan
Hoekom mense so lank by 'n voordeur staan
One more minute, then another two
I never knew I'd have this much to lose
Ek het jou laat lag toe ek serious probeer wees
Jy kon my skaamte deur my groot stories lees
Ek wou jou beïndruk, jy wou net weet hoe dit gaan
Toe sit ek sonder antwoorde en jy bly langs my staan
You met me on a day I had nothing good to say
I thought I'd ruined everything; you asked if you could stay
Ek het vir jou gesê jy hoef nie oor my sleg te voel
Jy sê: "Ek wil net hier wees. Jou happiness is my doel."
Ek onthou nie wat ons verder daardie aand gepraat het nie
Net dat ek jou later tot by jou kar wou vat
You reached for me so easily; I wanted you to stay
For once, I didn't pull away
Uiteindelik, dis ek en jy
I thought this part would pass me by
Ek het al vrede met alleen gemaak
Nou lê jy hier en ek wil nie aan die slaap raak
Uiteindelik kan ek verstaan
Hoekom mense so lank by 'n voordeur staan
One more minute, then another two
I never knew I'd have this much to lose
Ek weet ek het 'n lewe voor jou ook gehad
I know we both had people who we thought would be our last
Ek het so lank gemaak of ek net op my eie wil bly
Nou praat ek van volgende jaar met jou hier langs my
So if I say it twice, just let me say it twice
I used to leave before the morning; now I want a life
Ek wil jou eerste bel as iets met my gebeur
En as daar niks is om te sê nie, bel ek jou nog 'n keer
Uiteindelik, dis ek en jy
I thought this part would pass me by
Ek het al vrede met alleen gemaak
Nou lê jy hier en ek wil nie aan die slaap raak
Uiteindelik kan ek verstaan
Hoekom mense so lank by 'n voordeur staan
One more minute, then another two
I want the ordinary days with you
Ek het al vrede met alleen gemaak
Nou lê jy hier
En ek wil nie aan die slaap raak
Written by: Jeanré du Plessis

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...