album cover

Wêlakapêla

1,471Afrikaans2026
album cover
00:00
00:10
00:15
00:20
00:25
00:30
00:35
00:40
01:00
01:20
01:25
01:30
01:35
01:55
02:00
02:05
02:15
02:20
02:25
02:45
02:50
03:35
03:45
03:55
00:00
04:03
Past 7 Days
Wêlakapêla was discovered most frequently in the first few seconds of the song during the past week

Lyrics

Used to care about the whispers, nou is dit net wit geraas
Het die sleutels vir die stad, nou beweeg ek soos 'n baas
Crossing off the bucket list, skryf met 'n goue pen
Terwyl julle sit en skinder, is ek besig om te wen
Watch me elevate, levitate, vlieg verby die drama
Slaan dit uit die park, noem my liewers karma
Rain check op die bullshit, the forecast is too bright
Slaap sag in die aand, yeah I'm sleeping through the night
Wêh-lah-ka-pêh-la, noem my sommer Cinderella
Met my silwer skoene by Coachella
Haters will hate, weg onder my umbrella
Spoeg vuur op die beat, doen gou 'n skoon acapella
Fairy tale, fabricate, hou vir jou daai ou pampoen
Ek wag nie op 'n fairy om my werk vir my te doen
I'm the architect, die meester van my eie lot
Julle speel victim in julle eie plot
Save die fake smiles, ek sien reg deur die act
Ek is die nuwe headline, that's a cold hard fact
Watch me elevate, levitate, vlieg verby die drama
Slaan dit uit die park, noem my liewers karma
Rain check op die bullshit, the forecast is too bright
Slaap sag in die aand, yeah I'm sleeping through the night
Wêh-lah-ka-pêh-la, noem my sommer Cinderella
Met my silwer skoene by Coachella
Haters will hate, weg onder my umbrella
Spoeg vuur op die beat, doen gou 'n skoon acapella
Calculate, calibrate, elke skuif is strategies
Julle krap vir krummels, my roetine is net te magies
Hou my dop op die skerm net om iets te kan voel
Hoeveel van die hate was regtig vir my bedoel?
Skynheilig by die kerk, maar jul skinder by die braai
Watch the master at work, kyk hoe ek die tafels draai
Wêh-laah-ka-pêh-la, noem my sommer Cinderella
Met my silwer skoene by Coachella
Haters will hate, weg onder my umbrella
Spoeg vuur op die beat, doen gou 'n skoon acapella
Talk is cheap, maar julle betaal met jul vrede
Vasgevang in die stof van 'n bitter verlede
Tannies by die Spar weeg my lewe af per kilogram
Die skinder loop dikker as die brandewyn by die dam
Zero competition, yeah it's a one-woman show
Net silwer in my voetspore oral waar ek go
Die branders slaan hard, maar ek ry bo-op die golf
Julle speel met die skape, maar vanaand is ek die wolf
No curfew, no limits, verbrand die hele sprokiesboek
Terwyl julle in die stofstraat na my ou voetspore soek
Checkmate, dominate, the final curtain call
Kyk hoe staan ek op my troon terwyl die kastele fall
Shut it down, lights out, the magic never fades
Julle speel in die donker, I'm throwing all the shades
Disconnect, disrespect, sny die laaste draad
Julle stik in die stof van jul eie verraad
Written by: Jeanré du Plessis

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...