音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Gé Korsten
Gé Korsten
表演者
作曲和作词
Olaf Andresen
Olaf Andresen
作曲

歌词

Laat my langs die heide wandel,
Waar die heiderosies blom.
Waar uit bossies en groen weiland
Nuwe lenteliedjies kom.
Jy behoort aan my, o skone dal,
My heideland, gegroet wees jy
'n Duisendmaletal.
O, jou kleuremooie blommeprag
Word groetend blom
Vir blompie toegelag.
Wyl ek deur die heide wandel
Waar die heide rosies blom.
Langs die spruitjie deur die heide
Vloei my diep verlange heen.
En my tuiste bly die heide
Ek en heide ewig een.
Jy behoort aan my, o skone dal,
My heideland, gegroet wees jy
'n Duisendmaletal.
O, jou kleuremooie blommeprag
Word groetend blom
Vir blompie toegelag.
Wyl ek deur die heide wandel
Waar die heide rosies blom.
Written by: O Anderson, Olaf Andresen, R Martin
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...