制作

出演艺人
Oase Gemeente
Oase Gemeente
表演者
作曲和作词
Oase Gemeente
Oase Gemeente
词曲作者

歌词

[Verse 1]
'n Rots, my Vredevors
U goedheid, guns, die dood 'n wins
'n Abba Vader God bo alles
Leeu van Juda, lam geoffer
Koning van die konings
Heer bo alle heer
Soete roos van Saron, groot beskerm Heer
[Chorus]
En tog is U meer, meer vir my
U is soveel meer, meer vir my
Al kan ek nie beskryf
Of selfs ooit genoeg getuig
Weet ek hier in my binneste U is meer
Meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
[Verse 2]
Skepper van die heelal
Liefde van my siel
Vertrooster, vriend en helper
Rede dat ek leef
My skuilplek, stille waters waar vandaan my hulp kom
My eerste liefde, Majesteit
Die Bruidegom
[Chorus]
En tog is U meer, meer vir my
U is soveel meer, meer vir my
Al kan ek nie beskryf
Of selfs ooit genoeg getuig
Weet ek hier in my binneste U is meer
Meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
Written by: Oase Gemeente
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...