制作

作曲和作词
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
词曲作者

歌词

Die hordes staar vanuit die agtergrond
Die maagd is wys, sy waarsku hom
Ek het die nag onder die Noorderlig ingedrink
Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink
Al wat ek soek is my horison
Sal ons moet wag vir die wederkoms?
Sukkel-sukkel deur waar ek is en wat ek wil wees
Die meester het my leviete vir my voorgelees
Ek tel my dae, want ek weet
Hulle gaan nog nodig kom
Ek tel my dae
Ek het die nag onder die Noorderlig ingedrink
Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink
Al wat ek soek is my horison
Sal ons moet wag vir die wederkoms?
Sal ons moet wag vir die wederkoms?
En wat dan van al ons eiendom?
Sal ons moet wag vir die wederkoms?
Vir die wederkoms
Vir die wederkoms
Written by: Die Heuwels Fantasties
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...