制作

出演艺人
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
声乐
作曲和作词
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
作曲
制作和工程
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
制作人
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
母带工程师

歌词

[Verse 1]
Ek kyk vir jou jy kyk verby
Jy sien 'n spook, ek sien 'n lyk
Ek wonder waarheen sy verdwyn
Soos wasem teen die ruit
As ek haar nou moes beskryf
[Verse 2]
Nikotien en ‘n bottel wyn
Sy het ‘n staar wat brand soos ys
Elke keer wat jy vir my kyk
Haal sy die siel uit my asem uit
Op die lyne van haar lyf
Is ‘n raaisel uitgeskryf
Elke keer wat sy vir my kyk, oh
[Verse 3]
As jy 'n hart het kom na-ader en dans net
Kom val deur die nag (Ooh, ooh, ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
[Verse 4]
Van die pub tot die klub tot die vloer
Skaduwees druk my vas om die hoek
Vat trips op die beat, voel jy die heat?
Chicks op die seats en wyn in die boot
[Verse 5]
Dis as hande vlamme afkoel
Wat ons dronk maak op die gevoel
Daar's 'n hartklop wat hier ego, ooh-ooh-ooh
[Verse 6]
Ek kyk vir jou jy kyk verby
Jy sien 'n spook, ek sien 'n lyk
Ek wonder waarheen sy verdwyn
Soos wasem teen die ruit
As ek haar nou moes beskryf
[Verse 7]
Nikotien en ‘n bottel wyn
Sy het ‘n staar wat brand soos ys
Elke keer wat sy vir my kyk
Haal sy die siel uit my asem uit
Op die lyne van haar lyf
Is ‘n raaisel uitgeskryf
Elke keer wat sy vir my kyk, oh
[Verse 8]
As jy 'n hart het kom na-ader en dans net
Kom val deur die nag (Ooh, ooh, ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
As jy 'n hart het kom na-ader en dans net
Kom val deur die nag (Ooh, ooh, ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...