歌词

Afrikaanse meisies Afrikaanse meisies Sy hou van rugby en krieket Afrikaanse meisie is sexy En sy weet dit Syt die bene Syt die lyfie Almal is mal oor afrikaanse meisies Afrikaanse meisies Weet net hoe Afrikaanse meisies soek i volbloed man Ñ man met i bakkie Of ñ John Deere trekker Afrikaanse meisies Afrikaanse meisies Soek i boer En afrikaanse meisies Weet net hoe En afrikaanse meisies Afrikaanse meisies soek ñ boer Afrikaanse meisies soek ñ boer Sy is een deel engel Een deel vrou Mamma ek dink ek wil met haar trou Syt die bene Syt die lyfie Almal is mal oor afrikaanse meisies Afrikaanse meisies weet net hoe Om i boerseun vas te druk Tot teen die vloer Afrikaanse meisies Soek i volbloed man I man met i bakkie Of i John Deere trekker Afrikaanse meisies Afrikaanse meisies soek i boer En afrikaanse meisies weet net hoe En afrikaanse meisies Afriakaanse meisies soek i boer Afrikaanse meisies soek i boer Afrikaanse meisies Afrikaanse meisies Almal is mal oor afrikaanse meisies Afrikaanse meisies weet net hoe Om ñ boerseun vas te druk Tot teen die vloer Afrikaanse meisies soek i volbloed man I man met i bakkie Of i John Deere trekker Afrikaanse meisies Afrikaanse meisies soek i boer En afrikaanse meisies Weet net hoe En afrikaanse meisies Afrikaanse meisies soek i boer Afrikaanse meisies x 6 Afrikaanse meisies soek i boer
Writer(s): Gerhard Steyn, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out