制作
出演艺人
Karen Zoid
表演者
作曲和作词
Riana Nel
作曲
Ewald Coleske
词曲作者
歌词
Kyk op na die hemel weg van jouself af
Daar anderkant die horison en weet
Vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het
Ja, net soos wat jy is
Sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is
Wat geld nie sal kan koop nie en besef
Nou is ek joune en ja vir altyd
Sal ek by jou staan want ek
Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad ek is gepak
Niks sal 'n kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Glo jy aan vir altyd daar waar twee mense
Jare bymekaar bly
En vergeet hoe dit eens was
Toe hul nog albei enkellopend was
Want ek kan my verbeel
Jy met jou kierie
En ekke met my bolla
En jy noem my ietsie soos ma
En ek noem jou ou baas
Ek droom oor daardie dae want ek
Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Kyk my in my oë
En sê my wat jy voel vir my
Oh ek's alles wat jy sal kan kry
Sê net jy sal bly by my
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees
Ek sal die een wees
Ek sal die een wees
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Ek, ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Written by: Ewald Coleske, Riana Nel