制作

歌词

Langs langs 'n twee spoor pad wat my in jou hart loop vat
'N Verbeeldings tog die dag wanneer ons kinderjare ons los
Bo bo oor daar in De Wilger straat die wolke uit
Raak ons droom verlore in die middel van die somer tyd
Self vandag kon ons nog sandkastele bou
Dans in die laggende branders wat ons kind wees vir ewig vas hou
In die ure voor die skemer son gaan slaap
Draai daar heimwee van ou verhale warm koffie en 'n vuur wat brand
My kinder jare sleg onthou
Oor oor die grys teerpad wat jou in my gees loop vat
Jaag ons sinneloos om die eerste draai ons vrees het ons gelos
Deur deur die jare dink ek terug en ek besef
Alles wie ek is is ingekleur in my geheue
Self vandag kon ons nog sandkastele bou
Dans in die laggende branders wat ons kind wees vir ewig vas hou
In die ure voor die skemer son gaan slaap
Draai daar heimwee van ou verhale warm koffie en 'n vuur wat brand
My kinder jare sleg onthou
Vir die mense wat my groot gemaak het
(Kinderjare kinderjare)
En vir die vriende in my straat
(Kinderjare kinderjare)
Herinneringe wat ons saam beleef het
(Kinderjare kinderjare)
Sal ons altyd
In die son ons gaan nou sandkastele bou
Dans in die laggende branders wat ons kind wees vir ewig vas hou
In die ure voor die skemer son gaan slaap
Draai daar heimwee van ou verhale warm koffie en 'n vuur wat brand
My kinder jare sleg onthou
Written by: Adèle Fouché, Lila Botha, Lourene Mostert, Zanda Greeff
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...