制作

出演艺人
Louis Brittz
Louis Brittz
表演者
作曲和作词
Louis Brittz
Louis Brittz
词曲作者

歌词

Ha lala la la la ...
Van Betlehem na Golgota, het Hy ons in Sy hart gedra
En nou in Afrika, kan ons Sy liefde dra
Ooh, kom ons sing
Ha lala la la
'n Kruis, 'n brug ons draai nooit terug
In Jesus naam sal die donker vlug
Ons is die sout, ons skyn die lig
Die Gees se vrug bring die Koning terug
'n Kruis, 'n brug ons draai nooit terug
In Jesus naam sal die donker vlug
Ons is die sout, ons skyn die lig
Die Gees se vrug bring die Koning terug
In Somalia - bring die Koning terug
In Albanië - bring die Koning terug
In Nigeria - bring die Koning terug
Moritania - bring die Koning terug
Ha lala la la la ...
Daar is 'n plek vir jou en my
Hy red, Hy roep, Hy stuur,
Hy lei ons na 'n jong geslag, wat op Sy liefde wag
Ooh, kom ons sing
Ha lala la la la
'n Kruis, 'n brug ons draai nooit terug
In Jesus naam sal die donker vlug
Ons is die sout, ons skyn die lig
Die Gees se vrug bring die Koning terug
'n Kruis, 'n brug ons draai nooit terug
In Jesus naam sal die donker vlug
Ons is die sout, ons skyn die lig
Die Gees se vrug bring die Koning terug
In Somalia - bring die Koning terug
In Albanië - bring die Koning terug
In Tanzanië - bring die Koning terug
Moritania - bring die Koning terug
Ha lalala la la la ...
Bring die Koning terug!
Written by: Louis Brittz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...