歌词

Hier volg die goeie nuus vir die armes Genesing vir gebrokenes, en vrylating vir gevangenes Van sonde, seer, die diepste nood, die wittebrood wag na die dood Hier volg die weerberig, die reen kom Die jubeljaar gety spoel in die land blom Die kinders van die reis wag voor, en dra dit aan die wereld oor Kyk, kyk die Koning het gekom om te sê, Hy bring die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Daar's hoop, hope hoop, ons kan maar droom Daar's vreugde in die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Sing in 'n koor, dat die wesens dit op Mars kan hoor Dans om die Kruis, ek sê, dans om die Kruis Spring en skree dat die berge hardop antwoord gee Jesus bring ons bymekaar, Dis jaar en elke jaar, 'n jubel, jubel, jubel Hey, 'n jubeljaar ... Ons kies die Kruispad met 'n glimlag Los gekoop, getuig ons van die Kruiskrag Jesus gee sy Jubelgees, dat ons al meer soos Hy kan wees Die grond waarop ons voete loop, sal bewe Sal vrug dra want die Kruis kultuur bring lewe Die Jubeljaar belofte bly, skud jou kettings af, jy's vry Kyk, kyk die Koning het gekom om te sê Hy bring die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Daar hoop, hope hoop, ons kan maar droom Daar's vreugde in die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Sing in 'n koor, dat die wesens dit op Mars kan hoor Dans om die Kruis, ek sê, dans om die Kruis Spring en skree dat die berge hardop antwoord gee Jesus bring ons bymekaar, Dis hierdie jaar en elke jaar, 'n jubel, jubel, jubel Hey, 'n jubeljaar ... Laat U naam geheilig word, laat U Koningkryk kom Laat U naam geheilig word, laat U wil geskied Bou, bou die Koningkryk (bou, bou die Koningkryk) Bou, bou die Koningkryk (bou, bou die Koningkryk) Kom ons bou (kom ons bou) Kom ons bou (kom ons bou) Kom ons bou (kom ons bou) ... Kyk, kyk die Koning het gekom om te sê Hy bring die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Daar's hoop, hope hoop, ons kan maar droom Daar's vreugde in die jubeljaar - jubeljaar e-e e-e Sing in 'n koor, dat die wesens dit op Mars kan hoor Dans om die Kruis, ek sê, dans om die Kruis Spring en skree dat die berge hardop antwoord gee Jesus bring ons bymekaar dis hierdie Jaar en elke jaar, 'n jubel, jubel, jubel 'N Jubeljaar
Writer(s): Louis Brittz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out