制作

出演艺人
Jack Parow
Jack Parow
表演者
作曲和作词
Zander Tyler
Zander Tyler
词曲作者
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
词曲作者
Mark Ackermann
Mark Ackermann
词曲作者
制作和工程
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
混音工程师
Mark Ackermann
Mark Ackermann
制作人

歌词

Party, party, party, party
Party, party, party, party
Yoh, ek kom weer
Rap nes 'n fokken skobbejak
As ek spring op die stage begin die kinders koppe kap
Suid-Afrika begin al weer hulle fokken koppe krap
As ek die dakke harde as gebakte gaan stoppe slaat
Fokken wat?
Ek versamel al jare fokken speelgoed
So, baby, kom na my flat toe as jy iets om mee te speel soek
Nee goed, oh fok, die koning van die fokken mikrofoon
Laat pregnant girls se fokken melk in hulle tiete room
Jack Parow, bra, ek fokken rap Skylectrics
Los die jol natter as my kaal fokken tech-flieks
So yoh, as jy van die liedjie hou
Poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)
Yoh, as jy van die liedjie hou
Poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)
Yoh, Jack Parow, bra, fokken fresher than zef
Rap so kak nice, ek fokken freshen jou breath
Ja, fokken Parow, bra, die fokken rofste is hier
So sorg vir plesier en ons kom skop stof op in jou skuur
Jack Parow, bra, die fokken Bear Grylls van braai
So baby jy kan maar jou fokken steaks op die grill laai
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Naai kwaai met elke fokken woord wat ek neersit
Laat waai met elke fokken woord wat ek deurdruk
Nee shit, lig die jol op soos 'n hyskraan
Wie's dit, skrik as Jack Parow voor jou huis staan
Sy staan te worry nie, baby, Parow is hier
Geskik vir plesier, so vat nog 'n sluk van jou bier
Is Tony die tier, great fokken homie, ek's hier
So plat fokken kommen, ek maak polony weer duur
Oe no, die monster is los, hy kom uit die bos
Los jou met 'n smaak in jou bek as jy vergeet om te floss
Hoss, los jou pille en pik dit op 'n Paasfees
In die bos waar ek bly bou die manne klaar gees
Fokken jis, nice like burger en fries
Fokken flip en fokken wraps like burgers en pies
Jack Parow, oe, hy's so goed, hoe goed?
Proe soet, Parow bra, piel soos 'n koevoet
Necklace kinders met my kar se binneband
Parow maak jou ongemaklik so skommel met jou linkerhand
Interessant, ek weet, tannies kan maar klaar weer bespreek
Kak en vergeet, ek fokken hak, klap en verneuk
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Hard, hard, hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Hard, hard, hard partytjie hou
Party, party, party, party
Written by: Francois Badenhorst, Mark Ackermann, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...