音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Ray Dylan
Ray Dylan
表演者
作曲和作词
A. Berger
A. Berger
作曲
J. Berger
J. Berger
作曲

歌词

Sneeu smelt, getuie verander
Lag lyne skryf 'n storie op jou gesig
Tel die sterre, bring die wolke en reën nat
Het ons hart 'n klop-klop in dieselfde rat
Ons lewe, vergeet van die wêreld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons, onnodig om dae en die nagte te tel
Ons lewe in sekondes
Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil
Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons wil
Glas breek en deure word toegeslaan
Water verdamp en ligte wat afgaan
Vure brand, trane wat vas vries
Lippe rol en mure wat omval
Ons lewe, vergeet van die wêreld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons onnodig om dae en die nagte te tel
Ons lewe in sekondes
Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil
Met jou hier
Bly my hart virewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons wil
En ons vlieg met die wolke
Onsterflik in die wind
Want ons is tog bedoel vir mekaar
Met jou hier
Bly my hart virewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil
Met jou hier
Bly my hart virewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons kom
Written by: A. Berger, J. Berger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...