音乐视频

音乐视频

制作

歌词

As ek voor U voete val
Voor die almag van die Heilige
En die stilte oor my daal
In die skadu van die Ewige
Dan weet ek U is al wat saak maak
Soos U liefde weer my hart kom aanraak
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val in aanbidding
As ek voor U voete val
Oorweldig deur U majesteit
Dan smag ek bowenal
Na die glorie van die heerlikheid
Want U alleen is al wat saak maak
Soos U liefde weer my hart kom aanraak
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val in aanbidding
My hart begeer om U nog meer
Met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer
Met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer
Met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer
Met elke asem te vereer
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val in aanbidding
Ons aanbid U
Ons lug U naam omhoog
Jesus, Jesus
Ons sing heilig, heilig
Heilig is die Here
Heilig, heilig
Heilig is die Here
Heilig, heilig
Heilig is die Here
Heilig, heilig
Heilig is die Here
Heilig, heilig
Heilig is die Here
Heilig, heilig, heilig
Here van die hemelskare
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val
Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing
En voor U val in aanbidding
(As ek voor U val
Aanbidding, Heer)
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...