音乐视频

歌词

Elke oggend is ek in die hel Ek word wakker en die vlamme brand my vel Sal ek ooit rêrig kan opstaan En nie my bed mis nie? Gee my alkohol Gee my 'n lewe Gee vir my raad Gee my 'n rede Sodat ek kan opstaan Verlore gebore En elke keer as ek glimlag Raak dit net swaarder Kan ek ophou lewe ná vandag? En als is weg Draai jou ander skouer Dan's als reg Hoekom raak ek só kwaad? Ek vind ek raak só kwaad En ek skree (God!) Maar dis niks werd nie Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon Daar is iets beeldskoon in die nag
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out