音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
John Rock Prophet
John Rock Prophet
表演者
作曲和作词
Ruan Greeff
Ruan Greeff
词曲作者

歌词

Dis 'n lang whisky dagbreek
Die dag midde goed en kwaad sou moes eg breek is die dag
Waar ek jy sou moes ly breker met die res
Ek veg my lewe lank tussen hierdie vier mure
En skop die deur uit die bliksemse skaniere
Net om uit te stap om myself te vind in 'n groter vertrek
En hierdie is die verloop van ons gesprek
Gedigte wat in die laat nag moes vrek
En jy raak stil en kyk vir my nes 'n mens wat wil baklei
En jy sê vir my belowe my ons sal altyd broers bly
En ek wonder waar's jy nou iewers in Noord-Afrika?
Besig om 'n jet te vlieg in die horison in
En ek wonder waar's jy nou hier iewers in 'n vreemde stad?
Besig om al jou chips te pak op 'n deal wat jou gaan ryk maak
En ek wonder waar's jy nou?
Besig om vir jou nog 'n besigheid te bou
En hier is waar ons ons eensaamheid moes herken
Pekel ons ons drome in wyn en swem
In ons ongesogte menings tot sonop
Op 'n stoep langs 'n vuur oortuig ons het klaar gewen
Met beeldspraak en ywer kleur jou drome voor my in en ek luister
Want jy sien ek, ek het ook drome in my hart
En as ons drome wat vir ons bymekaar bring maar ook vervreem
En as ons krag en ons kruis en ons lied en ons leed en ons smart
En ek wonder waar's jy nou iewers in Noord-Afrika?
Besig om 'n jet te vlieg in die horison in
En ek wonder waar's jy nou hier iewers in 'n vreemde stad?
Besig om al jou chips te pak op 'n deal wat jou gaan ryk maak
En ek wonder waar's jy nou?
Ek hoor jy het 'n nice girl ontmoed en ek hoor jy't getrou
Written by: Ruan Greeff
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...