音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Willem Botha
Willem Botha
表演者
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
键盘
作曲和作词
Willem Botha
Willem Botha
作曲
Roux Cloete
Roux Cloete
作曲
William Loots
William Loots
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

Swartskaap swartskaap drie sakke vol
Ek het ook liefde in 'n oorvloed vol
Ek is 'n gedig ek is die sekelmaan
Op my rug tel ek sterre en ek roep haar naam
Want sy sê sy sal sewe sakke sout
Ek is lief vir jou jonk, ek is lief vir jou oud
Hey!
'n Swartskaap se wol maak jou net so warm
Dis dieselfde hier met jou in my arms
Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie
Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie
Ons is anders as ander en soort soek soort
Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort
Swartskaap swartskaap jou hart is so sag
As ek mag sou ek sê ek wil jou so graag hê
Want ek sal jou dra op my rug
Ek is lief vir jou sware, ek is lief vir jou lag
Hey!
'n Swartskaap se wol maak jou net so warm
Dis dieselfde hier met jou in my arms
Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie
Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie
Ons is anders as ander en soort soek soort
Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort
Liefde ken nie kleur nie of haat nie
Ek gee nie om waarvan die mense praat nie
Liefde ken geen taal nie
Niks sal my kan keer om jou te kom haal
'n Swartskaap se wol maak jou net so warm
Dis dieselfde hier met jou in my arms
Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie
Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie
Ons is anders as ander en soort soek soort
Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort
'n Swartskaap se wol maak jou net so warm
Dis dieselfde hier met jou in my arms
Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie
Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie
Ons is anders as ander en soort soek soort
Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort
Written by: Roux Cloete, Willem Botha, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...