音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
ADAM
表演者
Robin Kielly
键盘
Hugo Ludik
键盘
Vaughan Gardiner
键盘
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Hugo Ludik
作曲
Kyle Grant
作曲
制作和工程
Robin Kielly
制作人
Hugo Ludik
制作人
Vaughan Gardiner
制作人
歌词
Saam-saam ons voet padgestaap
In die see geswem papnat
Daar ons het vuur gemaak liedjies gesing en brand
Ons siels gehuiwige
Deur my hart weer 'n keer gestuur
Beloftes is gemaak deur al die goed en kwad
Is niks vir ons teveel nie
Daar en dan toe ek in jou oë kyk
Weet ek dat jy's my een keur in 'n leeftyd
Diep uitgekerf in ons hoof vervaligheid
In rooi geverf ons step op altyd ewigheid
Jy's uitgekerf vir my ek's uitgekerf vir jou
Whoa-oh-oh
Diep uitgekerf die rots van onse vasigheid
In rooi geverf die teken van ons saligheid

Whoa-oh-oh-oh-oh
Ons drome lewe gegee
Verlede saam uitgevee
Ons hoofstuk oor begin veerhoope hoop gebring
'n Nuwe dag betree
Toe ek jou vat en diepe in jou oë kyk
Weet ek dat jy's my een keur in 'n leeftyd
Diep uitgekerf in ons hoof vervaligheid
In rooi geverf ons step op altyd ewigheid
Jy's uitgekerf vir my ek's uitgekerf vir jou
Whoa-oh-oh
Diep uitgekerf die rots van onse vasigheid
In rooi geverf die teken van ons saligheid
Jy's uitgekerf vir my ek's uitgekerf vir jou
Whoa-oh-oh-oh-oh
Toe ek jou vat en diepe in jou oë kyk
Weet ek dat jy's my een keur in 'n leeftyd
Diep uitgekerf in ons ook versaligheid
In rooi geverf ons step op heeltyd ewigheid
Jy's uitgekerf vir my ek's uitgekerf vir jou
Whoa-oh-oh
Diep uitgekerf die rots van onse vasigheid
In rooi geverf die teken van ons saligheid
Jy's uitgekerf vir my ek's uitgekerf vir jou
Whoa-oh-oh-oh-oh
Written by: Hugo Ludik, Kyle Grant